
Velaphi die pikkewyn (eBook, ePUB)
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Tydens 'n olieramp word Velaphi en duisende ander pikkewyne met olie besmeer. Gaan die pikkewyne gered word voordat hulle van honger of koue doodgaan, of selfs verdrink? 'n Storie met 'n sterk bewaringsboodskap vir lesers van 8-12 jaar.Die boek bevat ook feite oor pikkewyne en vertel jou wat JY kan doen om hierdie diere te help oorleef.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.