Sonia Cabano
eBook, ePUB

Smullekker vegetaries (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Sonia en Jade se entoesiasme vir geurig kook sprankel behoorlik uit elke bladsy van Smullekker Vegetaries! Dié boek bevat prettige en eenvoudige vegetariese resepte, noukeurig uitgesoek om in die behoeftes van jong werkendes en bedrywige gesinne tot gesondheidsbewuste hedoniste te voorsien. Deur meestal plaaslike bestanddele te gebruik, dek die resepte alles van maklike, alledaagse disse, ligte happies en eenvoudige versnaperinge, tot vernuwing en ontgifting met suiwer kos, tot hedoniese feeste vir spesiale geleenthede en heerlike sielskos, asook heerlike gebak en soet happies. Dié reseptebo...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.