Germarie Bruwer
eBook, PDF

Skep 'n Tuiste - 75 Dekor- en Leefstylprojekte (eBook, PDF)

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Skep 'n Tuiste is 'n samestelling van 75 kreatiewe en inspirerende projekte vir in en rondom die huis. Die skrywers gebruik alledaagse items en gee dit 'n nuwe kinkel met herwinnig, hergebruik en herlewing. Die skrywers pak projekte aan wat geskik is vir alle handwerk- en dekor-entoesiaste, van beginners tot dié met meer gevorderde vaardighede. Of dit nou ouma se ou tafel 'n nuwe voorkoms gee, oplossings vir 'n gebrek aan ruimte in 'n kind se speelkamer is, of boomstompe in eko-vriendelike koffietafels verander hulle doen dit met styl en 'n tikkie eiesoortigheid. Hul uitgangspunt is dat jy ni...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.