Frenette van Wyk
eBook, ePUB

Silwerspoor van die maan (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Zara is vasbeslote om nooit 'n vervelige getroude lewe te lei nie, maar een van avontuur. Sy leer vir Fernando ken en raak verlief op sy eksotiese voorkoms en geheimsinnige identiteit. Daar is egter reeds 'n vrou en 'n baba in sy lewe. Hy betaal Zara met silwermunte om na die baba om te sien terwyl hy na die ma gaan soek. Hy weier egter om te sê waar die munte vandaan kom. Sy begin vermoed dat hy die seerower is wat 'n trommel vol soortgelyke muntstukke van 'n handelskip in die hawe van Tafelbaai geplunder het. Sy bewaar egter sy geheime, want die geld help om haar pa se dobbelskuld aan Hendr...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.