
Leer my lees (Vlak 6 Boek 7): Tippie en die legende (Skooluitgawe) (eBook, ePUB)
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoër ordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie. Titels in die Vlak 6-reeks: Leer my lees (Vlak6) 1: Tippie en die...
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoër ordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie. Titels in die Vlak 6-reeks: Leer my lees (Vlak6) 1: Tippie en die maanlanding (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak6) 2: Tippie se eerste wedstryd (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak6) 3: Tippie en die kunswedstryd (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak6) 4: Tippie en die eksperiment (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak6) 5: Tippie leer sokkie (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak6) 6: Tippie vra vrae (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak6) 7: Tippie en die legende (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak6) 8: Tippie hou van verrassings (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak6) 9: Tippie se vakansieprojek (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak6) 10: Tippie en die geheim (Skooluitgawe)
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.