
Leer my lees (Vlak 2 Boek 8): Tippie se kous (Skooluitgawe) (eBook, ePUB)
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture. Titels beskikbaar in Vlak 2: Leer my lees (Vlak2) 1: Tippie en die boom (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 2: Tippie en die haas (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 3: Tippie en die duur mat (Skooluitgaw...
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture. Titels beskikbaar in Vlak 2: Leer my lees (Vlak2) 1: Tippie en die boom (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 2: Tippie en die haas (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 3: Tippie en die duur mat (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 4: Tippie en die leer (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 5: Tippie en die uil (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 6: Tippie se neus jeuk (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 7: Tippie en die mier (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 8: Tippie se kous (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 9: Tippie soek 'n boek (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2)10: Tippie en die braai (Skooluitgawe)
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.